Orpen Dam

Orpen Dam uitkyk pung is geleë op die S32 grondpad omrit naby die Tshokwane piekniek area.

Die dam is vernoem na Mnr en Mev Orpen, wie 7 plase aan die Kruger Nasionale Park geskenk het. Die dam is geinfiltreer deur waterslaai en rooi watervaring, wat as uitheemse onkruid verklaar is omdat dit in Suid-Amerika ontstaan het.

Daar is 'n grasdak uitkykpunt met 'n asemrowende uitsig oor die dam en daar is ook ablusie fasiliteite.

Die dam is 'n gewild uithangplek vir seekoeie en akkedisse geniet dit om in die son te bak op die omringende rotse.


Geskep: ; Laas opgedateer: