- Limpopo
- Nasionale Krugerwildtuin
- Sentrale Streek
Sentrale Streek, Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo
- Inligting
- Gallery (9)
- Akkommodasie (9)
- Aktiwiteite & Vermaak (1)
- Aantreklikhede (84)
- Kos & Drank (1)
- Winkels & Dienste (3)
Die meeste wild en die beste uitsigte kan in die Sentrale Streek van die Krugerwildtuin gevind word. Tussen die Sabie rivier in die suide en die Olifantsrivier in die Noorde is dit oor die algemeen 'n uitgestrekte grasland area wat strek van die Weste tot by die Lebombo Berge wat die grens met Mosambiek vorm.
Oorvloedig in Zebra, Kameelperd en Wildebees, maar die area is ook vol van die gewone roofdiere soos Leeus, Jagluiperde en Luiperd wat meeding om hul aandete.
Die uiterste suid-westelike deel van hierdie streek bied 'n habitat vir Renoster, Swartwitpens, Buffel, Eland en troppe Wilde Honde. Die beste wildsbesigting roetes is tussen Satara en N'wanetsi en van Satara na die Olifants Rivier.
Uit ons gallery
Sien volledige galery