S35
Lindanda Road

Die naam Lindanda is 'n bynaam wat die Swazis vir Wolhuter gegee na aanleiding van die lap wat hy altyd om sy middel gedra het gedurende sy tyd in die wildtuin. Dit was op die Lindanda pad wat hy 'n beproewing met 'n leeu gehad het wat hom amper sy lewe gekos het.

Vandag is daar klip gedenktekens wat aandui waar hy van sy perd afgestamp is en gesleep is deur die leeu, voordat hy dit reggekry het om dit dood te maak en die aanval te oorleef.

Die leeu se vel kan gesien word by die Stevenson-Hamilton Gedenk Museum in Skukuza.

Die S35 gaan verby die N'wamuriwa Koppie (366m) en kruis dan deur die Oosterlike graslande.

Dit sluit aan by die S37 (Trichardt Pad), wat lei na die N'wanetsi Area.


Geskep: ; Laas opgedateer: