- Limpopo
- Nasionale Krugerwildtuin
Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo
- Inligting
- Gallery (18)
- Akkommodasie (24)
- Aktiwiteite & Vermaak (2)
- Aantreklikhede (301)
- Kos & Drank (2)
- Winkels & Dienste (6)
Die Kruger Nasionale Park is die tweede grootste wildsresevaat in Afrika en die grootste in Suid Afrika. Internasionaal word dit herken as 'n wereldklas bestemming en is dit bo aan die lys van enige wildslewe entoesias se lys van droom bestemmings. Omring deur 'n rykdom van inheemse plantlewe, kan dit mens ook uitstekende voel kyk geleenthede bied.
Van Noord tot Suid strek die reservaat oor 360km en van Oos tot Wes 65km. Dit dek twee miljoen hektaars, die skoonheid van Limpopo is gelee in die weste, die digte Mpumalanga aan die suide en Zimbabwe na die Noorde. Die park het nege ingang hekke en is die tuiste van die beroemde Groot Vyf, Klein Vyf en die Groot Ses van die voel wereld, ter aansluiting van die unieke fauna en flora aan elke gebied.
Die reservaat word opgemaak deur vele plekke wat oorgenoeg akkommodasie bied in 'n reeks van lodges, tentkampe en self-voorsienende hutte. Daar is ook 'n groot verskeidenheid toer opsies en safaris beskikbaar rondom die afsonderlike en kontrasterende landskappe van die 18,989 vierkante meter van die park.
Paaie
Daar is 900 km teerpaaie, 2000 km grondpaaie en 4500 km onderhoudings paaie.
Akkommodasie
Daar is 10 groot ruskampe, 8 medium grootte ruskampe, 3 klein ruskampe en 7 privaat lodge konsessies.
Spesies
Daar is 1982 plant spesies, 52 vis spesies, 517 voel spesies, 35 amfibie spesies, 119 reptile spesies en 147 soogdier spesies.
Kontakbesonderhede
Suid Afrikaanse Nasionale Parke
Posbus 787
Pretoria 0001, South Africa
Tel: +27 13 735 4000
Website
Uit ons gallery
Binne Nasionale Krugerwildtuin
Geskep: ; Laas opgedateer:
Gebruik die kort-skakel-URL hieronder om na hierdie bladsy van 'n ander webwerf of sosiale media te skakel. Nie net is dit korter nie, maar dit sal altyd werk as die bladsy naam verander.
Kopieer skakel na knipbord