Lindanda Wolhuter Memorial

Harry Wolhuter was een van die Krugerwildtuin se eerste veldwagters. In 1904, het Harry op sy perd gery langs die S35, Lindanda Pad, toe twee leeumannetjies het hom aangeval,het net na donker.

Toe hy van sy perd afval het een van die leeus hom omtrent ‘n 100m getrek, in die bosse in. Wolhuter kon dit intussen regkry om sy mes in die hande te kry en het die leeumanntjie gewond.

Die leeu het Wolhuter laat gaan, waarna hy in ‘n boom geklim het, net voor die tweede leeu hom in die hande kry. Net daarna het Wolhuter se kollegas opgedaag en hom kamp toe gedra.

Vandag word Wolhuter se mes en die leeu se vel in die Stevenson-Hamilton Museum in Skukuza uitgestal.

Wolhuter was geken by sy Swazi naam, Lindanda, wat vernoem is na die lendekleed wat hy so lief was om te dra.

Die Wolhuter gedenkteken kan gevind word op die Lindanda pad, op die plek waar hy deur die leeus aangeval was.

Geskep: ; Laas opgedateer: