Kanniedood Dam

Kanniedood dam is suid-oos van die Shingwedzi kamp op die S50.

Die skaars Saalbek ooievaar is volop en 'n verskeidenheid ander watervoëls kan ook gesien word.

Blaarvreters soos nyala, waterbok en koeke is volop in die area en olifante is ook 'n algemene gesig.

Leeus en luierds kan ook so nou en dan gesien word.

Geskep: ; Laas opgedateer: