Pathfinda
ontdek jou geheime plek

Die Sweni Skuiling kyk uit oor die Sweni Rivier, en in hierdie rustige atmosfeer kan mens baie tyd spandeer terwyl jy kyk na die inwoner seekoeie en krokodille.

Rooibokke en olifante mag verbykom om te kom drink en as jy gelukkig is kan jy tot luiperd daar sien.

Voëllewe sluit in byvreters, blou- en groenrug reier, hamerkop en bontvisvanger.


Geskep: ; Laas opgedateer: