S37
Trichardt Road

Die Trichardt pad loop tussen die H1-3 (naby Tshokwane) na die N'wanetsi Piekniekplek.

Hierdie was die pad wat deur die Voortrekker ekspidiesie onder leiding van Louis Trichardt geneem het. Hulle het na die kus getrek om 'n verhouding met die Portugese op te bou. Hulle het deur gebiede getrek wat deur Malaria en Nagana geïnfesteer was. Teen die tyd wat hulle in Mosambiek (toe Lourenzo Marques) aankom, het Louis Trichardt en die meeste van die groep omgekom.

Die gedenkteken wat die S37 opgerig is toon eerbied aan Louis Trichardt.

Die S37 kan of baie stil of baie besig wees, met groot troppe buffels en zebra. Hiënas en jakkalse kan partymaal gesien word, sowel as patryse, dubbelbandsandpatrys of Sekretarisvoël.

Die Sweni Voëlskuiling is geleë aan die einde van die pad, naby die N'wanetsi Piekniekplek.

Geskep: ; Laas opgedateer: