Hillside Waterhole

Die Hillside watergat is een van 'n paar watergate langs die H10, naby aan Onder Sabie Kamp. Voellewe is volop gedurende die laat somer, en daar kan soms 'n paar unieke voels gesien word, soos die Swartvleiloerie, wat gesien word na goeie reens.

Groot troppe buffels, wildebeeste en zebra kan ook gereeld in die area gesien word

Geskep: ; Laas opgedateer: