Kanniedood Hide

Kanniedood voëlskuiling kyk uit oor die Shingwedzi Rivier. Hier kan jy olifante, buffels of somtyds 'n kameelperd op die oorkantste rivierwal sien.

Vir kranige voëlkykers is daar Saalbekooievaar, Klein swartooievaar, Oopbek ooievaar en Reuse Reiers.

Die onmiskenbare roep van die Visarend kan gehoor word deur die Jakkalsbessie, Nyalabessie and Wilde Vyebome wat op die rivier se oewer staan.

Geskep: ; Laas opgedateer: