Transport Dam

Transport Dam kan baie produktief wees vir wildsbesigtiging, veral vroeg in die oggend. Daar word gereeld olifante, wit renosters, leeus en buffels in die omgewing van die dam gesien.

Met uitsluitsel van die luiperd, kan jy dalk gelukkig genoeg wees om vier van die Groot Vyf hier op een plek te sien.


Geskep: ; Laas opgedateer: