Mathekenyane Hill (Koppie)

Mathekenyane Koppie (385)m, le ongeveer 10km van Skukuza op die H-1 en is een van 'n reeks koppies wat strek van Bosbokrand, ooswaarts na Skukuza.

Hierdie is 'n uitstekende punt vir wildsbesigtiging, wat ook 'n asemrowende uitkyk gee oor die bos.


Geskep: ; Laas opgedateer: