Ontdek Suid-Afrika
lug jou kop uit die sand

Die area rondom Biyamiti watergat op die S139, is gewoonlik die middelpunt van baie voël en diere aktiwiteit.

Olifante en buffels word gereeld gesien op die oewers van die Biyamiti rivier.


Geskep: ; Laas opgedateer: