S26
Bume Road

Die S26 (Bume Pad) is besienswaardige pad tussen die S114 en S108. HIerdie area is bekend vir soet gras, wat grasvreters soos Zebra, Wildebees en Impala aantrek, en gewoonlik is die roofdiere nie ver agter nie.

Knoppiesdoring, Maroela en Boswilg word langs hierdie roete gevind, en blaarvreters soos Koedoe en Kameelperd kan gereeld gesien word, en troppe Olifante in die welige rivierbed.

Klipspringers kan gesien word op die Koppies langs die pad.

Geskep: ; Laas opgedateer: