Ontdek Suid-Afrika
lug jou kop uit die sand

Shimuwini is gelëe in 'n afsonderlike, pragtige area op die oewer van die Letaba rivier. Die kamp is vernoem na die Shangaan naam vir "Plek van die Kremetart Boom", met massiewe wolkekrabber bome langs die oewers van die nabye Letaba rivier soos Mopanie, Hardekool, Appelblaar en Njala bessie wat oor en rondom die kamp strek.

Shimuwini was algeheel oorgebou na die vloede in 2000 en is gebou met 'n moderne afronding wat dit anders maak as die gewone uitkamp ondervinding en het 'n ferm gunsteling geword onder besoekers.

Geskep: ; Laas opgedateer: