Leeubron Waterhole

Leeubron watergat, gelee langs die gewilde S39 (Timbavati Pad) is 'n goeie watergat vir leeu besigtigings, omdat dit troppe rooibokke, wildebees en zebras aantrek, asook vlakvarke en ander grasvreters.

Hierdie is 'n gewilde plek vir fotograwe, as gevolg van al die diere aktiwiteit.

Geskep: ; Laas opgedateer: