South Africa
skoonheid jy sal nooit vergeet nie

Die Fairfield watergat is op die S145, net buite die Talamati Kamp. Hierdie is 'n gewilde watergat om wild te sien, met kameelperd, kudu en partymaal renoster en troppe buffels wat kom drink.

'n Verskeidenheid van ooievaars is ook hier te sien, die Saalbek ooievaar, Wolnek ooievaar en Oopbek ooievaar.

Geskep: ; Laas opgedateer: