Masorini Archaeological site

Masorini, ‘n dorpie wat terugdateer to die 19de eeu met die oorblyfstels van gieterye, wat insluit ‘n smeltoond, meule en klipmure, kan gevind word 11km van die Phalaborwa ingangshek, op die pad na Letaba Ruskamp. Die dorpie was gerestoureer, so na as moontlik as wat dit was in 1973.

Die voorvaders van Raphalaborwa wat ‘n lewe gemaak het deur yster te smelt, het hier gewoon. Hulle het op ‘n hoër terrain in Masorini gebly, want hulle stand in die gemeenskap was hoër, en die smelters het op laer terrein gewoon. Vanaf die Masorini heuweltop is daar is ‘n pragtige uitsig van Shikumbu Koppie waar die Hoof eens gebly het.

Masorini is as ‘n nedersetting beeïndig met die rys van die Zulu koningkryk, vroeg in die 19de eeu.

Daar is ‘n klein museum en ‘n piekniek area aan die voet van die heuwel en begeleide toere word aangebied, waar die gerestoureerde hutte en smeltoond gesien kan word.

Geskep: ; Laas opgedateer: