Engelhardt Dam

Die beste manier om die Engelhard Dam te ondervind is langs die S62, wat al langs die noordelike oewer van die rivier loop. Wild is gewoonlik volop in die area.

Die dam is vernoem na Charles Engelhard, 'n lid van die Amerikaanse lugmag en later voorsitter van die Rand Mines groep.

Die dam strek lank uit langs die Letaba Rivier en word omring deur 3 soorte habitat, die Lebombo reeks aan die ooste, die omringende mopanie veld en die rivier bos aan die oewer van die rivier.

Aan die noordelike oewer van die Engelhard Dam kan voëlkykers een van die beste ondervindings in die hele land kry.


Geskep: ; Laas opgedateer: