S63
Nyala Road

Die Nyala pad, die S64 is 'n mooi, skaduryke sand pad deur 'n woud wat lei tot by die Thulamela koppie, waar die Thulamela argeologiese perseel gevind kan word.

Thulamela is a klipmuur perseel, wat terug dateer vir ongeveer 500 jaar. 'n Begeleide staproete kan gereel word by die Punda Maria kamp of Pafuri of Outpost Lodge.

Op die Nyala pad sal jy natuurlik nyala sien, as ook bobbejane, ape en somtyds luiperd. Hier kan jy ook die Suri bokkie, en die mooi kuifkoptarentaal sien.

Geskep: ; Laas opgedateer: