Uitspan Pan

Uitspan Pan is op die 142 (Shongololo Omrit).

Hierdie is 'n lekker groot oop spasie waar mens zebra, kameelperd, wildebees, koedoe, buffels en olifante kan sien.


Geskep: ; Laas opgedateer: