Nkovakulu Waterhole

Nkovankulu watergat is geleë net 'n paar kilometer voor Kremetart heuwel. 'n Paar gelukkige voëlkykers het al die Dickinsongrysvalk hier gesien, en leeus, nyala, kameelperd, en koedoe word ook partymaal gesien.


Geskep: ; Laas opgedateer: