Elandskuil Waterhole

Soos by die meeste watergate in die Noordelike Kruger, sal jy amper gewaarborg wees om olifante hier te sien.

Jagluiperds is ook al 'n paar keer hier raakgeloop.

Hierdie watergat is op die H1-8, so entjie voor die S59 afdraai na Punda Maria.

Geskep: ; Laas opgedateer: