Babalala Dam

Babalala Dam en pieniek area is vernoem na 'n voormalige inwoner van die area. Die woord "babalala" beteken ook "slaap, my vader" in Siswati.

Jagluiperd word gereeld in hierdie area gesien.


Geskep: ; Laas opgedateer: