Crocodile Bridge Ruskamp

Die area rondom Krokodilbrug is die tuiste van 'n groot persentasie van die Kruger se renosters. Dit onderhou ook 'n wye verskeidenheid van diere spesies wat insluit die Groot Vyf, jagluiperd, kudu, vlakvark en 'n broeipaar Paradys vlieëvangers net binne die kamp.

Krokodilbrug bied oggend en aand wildsritte, oggend and aand begeleide staproetes en bos ontbyt aan besoekers. Daar is 'n goeie uitsig oor die Krokodil rivier en die ou treinbrug, 'n gunsteling onder fotograwe.

Geskep: ; Laas opgedateer: