Berg-en-dal Ruskamp

Berg-en-Dal kamp is groot, dig bebos met baie bome, en is geleë tussen die berge en met 'n uitsig oor die Berg-en-Dal Dam vanuit die suidelike oewer van die Majulu Spruit

Die steen huisies is ideall vir families en daar is ook uitstekende wildsbesigtiging geleenthede rondom die dam.

Its face-brick bungalows are ideal for families and there are excellent game sightings all around the dam.

On the northern and southern sides, dry riverbeds border the camp and special care has been taken to preserve the natural vegetation.

Geskep: ; Laas opgedateer: