South Africa
skoonheid jy sal nooit vergeet nie

Die eerste bekende Europieer wat die area ondersoek het was die Hollander Franscois de Cuiper, wie 'n Hollandse Oos Indiese ekspidiese gelei het vanaf die Kaapse Kolonie in 1725. Die ekspidiese is aangeval deur plaaslike inwoners naby Gomondwane, en is weggedryf. 

Die watergat is vernoem na de Cuiper.


Geskep: ; Laas opgedateer: