Tropic of Capricorn

Die Steenbokskeerkring is 'n parallel lyn breedtegraad van 26 grade en 30 minute en is die mees suiderlike punt waar die son direk bo oor kruis teen 12uur die middag. Dit gebeur op die eerste dag van somer, 21 Desember - die langste dag in Suider Afrika.

Die Steenbokskeerkring lyn kan oorkruis word net Noord van die Mopanie Kamp.

Geskep: ; Laas opgedateer: