Nhlanganini Dam

Nhlanganini dam is op die H9 op pad na die Letaba Kamp.

Daar is baie aktiwiteit by hierdie dam, met troppe olifante en buffels wat gereeld kom drink, seekoeie en krokodille is altyd teenwoordig en luiperd word ook so nou en dan gesien.


Geskep: ; Laas opgedateer: