Grysbok Waterhole

Grysbok watergat is op die H1-6 naby Mopanie. Een van die skaars boksoorte wat mens hier mag kry is die Sharpe Grysbok, na wie die watergat vernoem is.

Sharpe is een van Kruger se kleinste bokkie en is baie skaam. Dit is meer aktief in die aand, maar kom tog uit in die daglig as dit bewolkte weer is. Hy word net in die noorde van Kruger gesien.


Geskep: ; Laas opgedateer: