Nyawutsi Waterhole & Hide

Nyawutsi Voëlskuiling is op die S50, amper 40km van Shingwedzi, maar defnitief die ry werd.

Hier kan jy uit jou kar klim en tyd spandeer in die skuiling, die vinke dophou wat nes bou, of net luister na die geluide van die bos.

Daar is seekoeie in die poel water wat van die skuiling af gesien word, en olifante kom ook somtyds om bietjie af te koel. Luiperd is ook al hier gesien.


Geskep: ; Laas opgedateer: