South Africa
plekke wat jy nooit sal vergeet nie

Gamondwane watergat is op die kruising tussen die H4-2 en die H5 (Randspruit Pad). Hierdie is die area waar die Gamondwane leeu trop loop.

Olifante, buffel, renoster en algemene wild is volop in die area.

Geskep: ; Laas opgedateer: