Olifants River Lookout Point in Noordelike Streek, Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo
Hierdie uitkyk punt langs die S44 word sterk aanbeveel.
Hier het mens 'n asemrowende uitkyk oor die Olifants rivier met die Lebombo bergreeks in die Ooste.
Die Olifants rivier is een van die groot broei areas van die Saalbek ooievaar, en Grootswartooievaar kan ook gesien word in die area.
Mens mag dalk soms 'n trop olifante sien op die rivierbed.
Uit ons gallery
Sien volledige galery
Geskep: ; Laas opgedateer: