Femme Fatale Fishing Competition in Bronkhorstspruit, Gauteng
Geborg Deur McCarthy Volkswagen Arcadia
Lokaal : Bronkies (Natuurbewaring)
Hekgelde (geen troeteldiere)
Per dag
- R26 per volwassende
- R13 per kind (7-12 jr)
- R13 per Pensioenaris
- R6 per Voorskool kind
Oornag (geen besprekings)
Per nag
- R86 met krag (maks 4 persone per staanplek)
- R46 sonder krag (maks 4 persone per staanplek)
Kompetisie fooie
- R200 per individuele inskrywing
- R250 per hengelaar in span van 2 inskrywing
Wat kan jy alles wen!
Kompetisiepryse
- 1ste Swaarste Karp - R10 000
- 2de Swaarste Kaap - R5 000
- 3rd Swaarste Kaarp - R2 000
- Swaarste Bass - R500
- Dame swaarste Karp - R1 000
- Junior swaarste Karp R1 000
Ander
- Lucky Draw Hampers
- Full Monty Hengel stand
- Hope-ander pryse te wen
Wat kan jy alles doen!
- Visvang
- Happy Hour
- Springkasteel
Wat kan jy alles koop!
- Ys
- Hout
- Koeldrank
- Lekkergoed
- Kaartjies vanaf 26 Julie 2016
From our gallery



See full gallery
Created: ; Last updated: