S29
Mlondozi Loop

Die 29 (Mlondozi Loop) is bekend as een van die beste areas om volstruis, sekretarisvoel, grys neushoringvoel, namakwaduif en gompou te sien. Dit ritmiese roep van die laeveldpatrys kan ook gereeld gehoor word. Daarom is dit ongelukkig dat die pad in sekere plekke nie geskraap is nie en diep gate het

Die oop veld en lae bome verskaf 'n goeie habitat aan jagluiperd, kameelperd, olifante en ook buffels.

Die beste tyd om hier te ry is met sonop, vir 'n asemrowende uitsig.

Best driven early in the morning just as the sun rises for simply spectacular views.

Geskep: ; Laas opgedateer: