South Africa
skoonheid jy sal nooit vergeet nie

SAPD Algemene inligting

Noodgevalle

Belangrik : hierdie oproep sentrum moet slegs gebel word met betrekking tot Polisie noordgevalle.

Die noodoproepsentrum: 10111 kan in die geval van polisie noodgevalle geskakel word.

Dit is ’n 24-uur noodoproepsentrum. Die oproepe kan gemaak word op ’n landlyn - die oproepe is gratis, of vanaf ’n selfoon - wat teen normale selfoontariewe gehef word. Alle oproepe na die sentrum word opgemeem.

Stop Misdaad

Raporteer misdadigers en hul aktiwiteite anoniem te Stop Misdaad:

  • Stop Misdaad wenk lyn - 08600 10111.
  • Crime line - send a detailed SMS to 32211. SMS kos R1.
  • Rapporteer misdaad aanlyn - besoek die Crime Line Webwerf.

Klagtes

Klagtes oor swak dienslewering kan gerapporteer word aan die Centre for Service Excellence:

Geskep: ; Laas opgedateer: