Malelane Gate

Malelane Hek is op die Krokodilrivier, omtrent 50km stroomop van Krokodilbrug. Dit is een van Kruger se besigste hekke, en daar is gereeld lang rye karre oor naweke en skoolvakansies wat wag om in die Park in te kom.

Binne die hek is 'n onaangeraakte omgewing met granietkoppies bekleed met grootblaar rotsvye en boswilge, en die valleie is bekoor met jakkalsbessies, ghwarriebos en tamboties.

Die hek so oop- en toemaaktye verander elke seisoen.


Geskep: ; Laas opgedateer: