Gardenia Hide

Gardenia Skuiling, so genoem as gevolg van 'n versameling van pragtige gardenia bome in die area, wat oorvloedig blom (geel en roomkleurige bloeisels) in die lente.

Hierdie is 'n goeie plek om bietjie tyd te spandeer, en jy sal dalk Olifant, Bosbok, Leeu, Buffel, Rooibok, Koedoe en Kameelperd sien. Wilde honde is ook al hier gesien.

Voelkykers mag dalk Bosveldvisvanger, Piet-my-vrou, Natalse Fisant, Bospatrys, Bontkiewiet en vele meer interessante voels hier gewaar.

Geskep: ; Laas opgedateer: