South Africa
des couleurs inoubliables

You must try my special Kentucky Chicken recipe !

Fully Licensed Restaurant

Menu now includes

  • light meals
  • burgers
  • fish and chips and
  • cold meats.

Phone for a TAKE AWAY.

Catering for big or small functions, party platters, savouries and my famous milk tart.

Please place your orders and bookings in advance.

Bikers are welcome !

Waar 'lekker kuier en eet' nuwe betekenis kry

Min van ons weet of onthou dat die pappot op 'n stadium in ons geskiedenis die middelpunt van samesyn vir vriende en familie was.

Die kos wat in 'n pappot, of driepootpot soos dit deesdae bekend staan, voorberei word smaak net lekkerder. Miskien is die rede hiervoor dat dit persoonlike aandag verg van die persoon wat die kos maak. Sarie Niemand van Bendetstraat, Deneysville, weet hoe om kos te maak en sy het nog altyd daarvan gedroom om eendag haar liefde vir kos met andere te deel.

Deel van haar droom was om smaaklike etes te bedien in 'n huislike atmosfeer waar gaste so kuier-kuier hul honger kon stil.

Sy het 'n deel van haar huis in 'n restaurant omskep en dit 'Die Pappot' gedoop.

Die Pappot het onlangs sy deure ge-open en al is hierdie nuwe kuierplek nog net 'n paar weke oop word daar alreeds met lof gepraat van 'Sarie se kos'.

Sarie het beloof om gereeld 'iets anders' by Die Pappot aan te bied en as jy van egte gasvryheid en smaaklike kos hou beter jy 'n draai by 'Die Pappot' gaan maak.

Vooruit bespreking baie belangrik! Ten volle gelisensieer


Open : Tuesday - Sundays


Crée: ; Dernière mise à jour: