South Africa
skoonheid jy sal nooit vergeet nie

Die S57 vorm 'n ompad met die S56. Die Boyela drinkgat is gelee aan die begin van die pad en olifante, buffels en sekeretaris voels is al daar gesien. Die res van die pad gaan deur mopanieveld.

Die laaste deel van die S57 is die ingang na die Sirheni Bosveldkamp, wat op die rand van die Kruger se noordelike pleins gelee is. Daar is twee skuilings in die kamp wat uitkyk oor die dam wat aan die kamp grens.

Geskep: ; Laas opgedateer: