S28
Nhlowa Road

Op hierdie roete is daar meestal Maroela en Knoppiesdoring bome, wat dit 'n minder besieswaardige pad maak, maar as gevolg van soet gras van die savanna graslande is daar baie wild.

Die S28 was in die 1900's die hoofroete tussen die Sabie Wildsreservaat en die Krokodilbrug Hek.

Die Ntandanyathi Voelskuiling is langs die S28 in die rigting van Lower Sabie. Die skuiling kyk uit oor die Nhlowa Rivier, waar Olifante gesien kan word as hulle kom drink.

Nhlanganzwane Dam is 2km van die skuiling, op die S107 wat afdraai vanuit die S28. Hierdie is 'n baie gewilde drinkplek waar Renoster gereeld gesien word.

Geskep: ; Laas opgedateer: