S27
Hippo Pool Road

Die S27 is 'n kort grondpad wat afdraai uit die S25, net voor die Krokodilbrug Kamp. Hierdie pad lei na Seekoeigat, a uitkykpunt langs die Krokodilrivier waar mens uit die kar mag klim om die uitsig te geniet.

Olifante kan gereeld gesien word waar hulle afkoel in die rivier, sowel as Krokodille en natuurlik Seekoeie. Visarende kan ook hier gesien word.

Hierdie is 'n goeie area om Renosters te sien en algemene wild is volop.

Die pad is net 8km van die kamp af, wat die perfek maak vir 'n vinnige laatmiddag rit. 


Geskep: ; Laas opgedateer: