S128

Die noordelike deel van die S128 (Ou Tshokwane Pad) vat mens deur oop graslande in die rigting van Nkumbe uitkykpunt in die Lebombo.

Hierdie roete word aanbeveel vir die groot troppe zebras, buffels en wildebeeste wat mens mag sien langs die pad, asook die pragtige uitsig vanaf Nkumbe oor die pleins.

Op die Suidelike kant vat dit jou deur soet graslande in die rigting van Onder Sabie.

Hierdie pad was een van die eerstes wat gebou was in die Ou Sabie Wildreservaat en was die hoofpad tussen Onder Sabie en Tshokwane.


Geskep: ; Laas opgedateer: