South Africa
skoonheid jy sal nooit vergeet nie

Krugerwildtuin watergate gebruik verskillende hernieubare energiebronne om die watersisteme te onderhou.

Windenergie wat deur windpompe gegenereer word of sonpaneel eenhede bring water na die oppervlak en pomp dit na 'n dam, wat dan op sy beurt die water na watergate voorsien en beheer soos benodig.

Koedoe, nyala, die skaars wildehond en ander diere kan rondom Witsand gesien word.

Gedurende die wintermaande is water skaars op ander plekke en dan is daar merkbaar meer diere aktiwiteit rondom Witsand dam.

Geskep: ; Laas opgedateer: