Olifants Bad Pan

Olifants Bad Pan is die grootste watergat langs die H1-6.

Soos die meeste ander pannetjies in die wildtuin, word hierdie een regtig interessant na goeie reëns. Vroeë somer donderstorms veroorsaak dat miljoene termiete uit die grond kom, wat in 'n fees ontaard vir arende en valke, wat hulle ooreet aan hierdie hoë proteïen happies.


Geskep: ; Laas opgedateer: