Satara Ruskamp

Satara is geleë in 'n area wat die meeste diere aantrek in die Kruger, met 3 damme, 6 watergate en 2 voëlskuilings, alles naby aan die kamp.

Die kamp is bekend vir groot konsentrasies algemene wild, wat interaksies met roofdiere verseker

Satara bied dag- en nag wildsritte aan, bos staproetes, die Sweni en Mananga staproetes, 'n swembad, posbus, winkel en restaurant.

Geskep: ; Laas opgedateer: