Pathfinda
ontdek jou geheime plek

 Die Kamp is geleë op die oewers van die magtige Krokodilrivier, omring deur savannah en plase en net 6 km van die Malelane Hek. Malelane Kamp is klein en stil en bied besoekers 'n intieme en onvergeetlike kamp ondervinding.

Die kamp is gerieflik geleë naby die Malelane ingangshek, die N4 Maputo deurgang en die dorp Malelane.


Geskep: ; Laas opgedateer: