Shitlhave Dam

Die kort ompad na Shitlhave Dam is verseker die moeite werd, want jy het 'n goeie kans om waterbok, olifant, koedoes, seekoeie, bobbejane en tot die skaars eland te sien.

Die dam is geleë op dieselfde band van gabbro waarvan Skipberg uitsteek en is vernoem na die veldwagter Jafuta Shitlhave.


Geskep: ; Laas opgedateer: