Ship Mountain

Skip Berg is 'n versameling van massiewe rotse wat 'n enkele koppie voorstel wat na die onderkant van 'n skip lyk. Omdat dit 'n treffende kontras skep in die omgewing, word daar altyd 'n sin van nuuskierigheid geskep.

Naby die voet van hierdie berg is 'n ou ossewa paadjie wat deur 'n stroompie loop...hierdie is die geboorte plek van Jock van die Bosveld.

Vele Renosters met hulle onopsigtelike grys velle meng maklik in by die omringende "Combretum Terminalia", wat net by die skip berg voorkom en sekelbos...en ten spyte van hulle grootte partymaal moeilik is om raak te sien.

Geskep: ; Laas opgedateer: