Ontdek Suid-Afrika
lug jou kop uit die sand

Sardelli se winkel is vandag 'n boucal in Kruger. Die winkel was besit deur Sardelli die Griek, wat 'n baie sterk alkoholiese drankie gebrou het van maroelas.

Hy het ook 'n bende gehad wat mynwerkers beroof het wat tussen Mosambiek en die Witwatersrand gereis het.

Geskep: ; Laas opgedateer: